Hoërskool Môrester verloor teen Uniondale

Die Hoërskool Môrester se meisiesrugbyspan het Donderdag, 11 April, op Colridge Primêr se velde teen die span van die Hoërskool Uniondale gespeel. Uniondale het gewen.