Hoërskole ding mee in De Jagerstadion

Die Groter Oudtshoorn se hoërskole het Saterdag in die De Jagersportstadion aan ’n interskolebyeenkoms deelgeneem. Ebenezer Titus het van die aksie met sy kamera vasgevang.