Daisy Business Solutions nuwe borg vir die jaar Albertus Kennedy, HUB van SWD krieket (links) saam met Gielie Marais, bestuurder by Daisy Business Solutions in Oudtshoorn wat SWD krieket se nuwe borg vir die jaar is. Foto: Verskaf 09/28/2023