Wenner van die maandelikse Hoorn-Sudoku

Foto: Granwille Goliath

Nog ’n gelukkige wenner van die maandelikse suduko wat geborg word deur die Oudtshoorn domino’s unie.

Romeo Prins oorhandig die kaptein van Lazers die prysgeld aan Wilfred Delport die wenner van die Julie-maand se kompetisie. Elke maand word ’n gelukkig wenner getrek. Voltooi die suduko korrek en gee dit in by Die Hoorn se kantoor om ’n kans te staan om te wen.