Deur Angelique Erasmus
’N 22-JARIGE man van Oudtshoorn, wat vermoedelik ’n minderjarige kind verkrag het, se borgaansoek is vir eers uitgestel.
Die voorval het in September plaasgevind.
Die naam van die beskuldigde word weerhou om die identiteit van die kind te beskerm. Hy sal op 12 Oktober sy borgaansoek voortsit.