Coronation Memorial Versorgingsoord vir Bejaardes in Bridgton spog met ’n splinternuwe Toyota Rumion. Die nuwe motor is verlede Vrydag by Klein Karoo Toyota aan hulle oorhandig. Op die foto van links is Mnr Kammies van Klein Karoo Toyota, Me Jansen en Mnr Appels, wat albei op die bestuur van die versorgingsoord dien. Foto: Heinrich Bosman
Nuwe wiele vir Coronation
