Motor tref omheining ná botsing 04/12/2019 Dié motor, ‘n Fiat Paleo, het vroeër vanoggend n St Georgesstraat naby waar dit met Voortrekkerweg op Oudtshoorn kruis, ‘n huis se omheining stukkend gery nadat dit in ‘n botsing met ‘n rooi Chev betrokke was. Niemand is in die botsing beseer nie.