Maskerbal is aan die gang!

Die Oudtshoorn Burgermeester se maskerbal het afgeskop met al die geheimsinnige gaste wat agter hul kleurryke maskers skuil!