Ligvoets deur die KKNK

Mev Wilna Cronje (90), van Struisbaai woon elke jaar al sedert 2009 die KKNK by saam met Sandra Watney (Porterville), Ona Cloete (Brackenfell) en Lalie Cronje (Bonnievale). Wilna, (middel) stap so 8 km per dag te voet deur die KKNK, woon vertonings by en het nog heelwat gees vir hierdie fees op ’n jeugdige 90! Foto verskaf.