Duitse seunskoor tree op in NG Moederkerk, Oudtshoorn

’n Duitse seunskoor, die Limburg Cathedral Boys Choir het Donderdagaand, 26 Oktober, in die Moederkerk opgetree. Die kore van Laerskool Wesbank en Laerskool Van Reede het ook tydens die geleentheid opgetree en gesorg vir hoendervleis-oomblikke en pragtige sang. Foto: Heinrich Bosman