Die nuwe waarnemende direkteur tegniese dienste by die Groter Oudtshoorn Munisipaliteit is Jason Solomons. Solomons is verlede Woensdag waarnemend aangestel nadat Chris Koch uit die pos bedank het. Foto verskaf