Dié interessante driewielmotorfiets van Stein en Patsy Clarke van Dispatch het sowat twee weke gelede baie aandag getrek toe die Clarkes op Oudtshoorn was. Hulle woon gereeld motorfietssaamtrekke op verskeie plekke met dié motorfiets by. Die motorfiets het se sleepwa is ’n wynvat wat deur die Clarkes omskep is in ’n bagasiebak vir ekstra pakplek. Foto Tieneke Maritz
