Veldtog oor geslagsgeweld en drankmisbruik

Die Oudtshoorn Polisie het die afgelope naweek by ’n bemarkingsveldtog in Volmoed die klem laat val op ge- slagsgeweld en drankmisbruik. Die Bongolethu-buurtwaglede (op die foto) het ook die veldtog bygewoon. Links agter staan ao Jacinda April en regs voor ao Jan Combrinck van die Oudtshoorn Polisie, landelike sektor. Foto: Verskaf