Skoene vir die ACVV

Lede van die ACVV het onlangs sowat 30 pare skoene en kouse van ’n bankgroep ontvang as deel van die Een Dag Sonder Skoene-projek. Van links staan maatskaplike werkers Victoria Hurling, Rachan Jansen en Mariëtte Langley van Oudtshoorn ACVV by die skoene. Die skoene sal geskenk word aan plattelandse skole in die omgewing waar die nood die grootste is.                    Foto: Ilze-Mari Gründling