Eljada hou Kersparty vir inwoners!

Die inwoners van die Eljada Instituut op Oudtshoorn is Saterdag op ’n vrolike Kerspartytjie met lekker eetgoed ont - haal. Hier poseer die opgewonde groep vir Die Hoorn net voordat die partytjie begin het! Foto: Liesel le Roux

Die inwoners van die Eljada Instituut op Oudtshoorn is Saterdag op ’n vrolike Kerspartytjie met lekker eetgoed onthaal. Hier poseer die opgewonde groep vir Die Hoorn net voordat die partytjie begin het! Foto: Liesel le Roux