Foto van die Week 05/17/2018 Die herfs se kleure is tans oral in die Klein Karoo te sien en ons kan net nie genoeg daarvan kry nie! Dié foto is in Jan van Riebeeckweg op Oudtshoorn deur Schalk le Roux geneem.