Foto van die Week 08/24/2017 Die Swartberge buite Oudtshoorn het verlede Donderdag wit gelê van die sneeu toe Higgo Jacobs dié mooi foto van die berge met angorabokke in die voorgrond in die Buffelsdrift-omgewing buite Oudtshoorn geneem het.