Foto van die Week: 11 September 2026
’n Pragtige lenteprentjie: Amandelbome in volle blom word soos ’n spieël in die plaasdam weerkaats, met die berge van Matjiesrivier wat statig op die agtergrond troon. George Nel van Origin het dié asemrowende foto verlede week op ’n amandelplaas in Matjiesrivier geneem. Foto: George Nel