Johan en Charlotte Fernhout, wat 2018 die Oudtshoorn Rolbalklub se afdeling vir getroude pare Saterdag gewen het. Albei is gesoute spelers. Johan is lid van die Eden Mans A-span en Charlotte is genooi om vanjaar aan die prestige Eden Loeries-toernooi op Bonnievale deel te neem.