Struisie-netbalspelers gekies vir Eden-span

Dié vier leerders van die Hoërskool Oudtshoorn sal die Eden-streek by die Wes-Kaapse Interdistrikte Netbaltoernooi vanaf 12 tot 14 Julie in Wellington verteenwoordig. Van links is Thabisa Cacela (o.14), Anlizé Vermeulen (o.17), Kabelo Motubatse (o.18) en Igma Stander (o.14).

Dié vier leerders van die Hoërskool Oudtshoorn sal die Eden-streek by die Wes-Kaapse Interdistrikte Netbaltoernooi vanaf 12 tot 14 Julie in Wellington verteenwoordig. Van links is Thabisa Cacela (o.14), Anlizé Vermeulen (o.17), Kabelo Motubatse (o.18) en Igma Stander
(o.14).