Sewe leerders van die Laerskool Wesbank gekies vir die Eden Tweekamp-span

Sewe leerders van die Laerskool Wesbank is vir die Eden Tweekamp-span gekies nadat hulle op 20 Oktober aan ’n byeenkoms in Port ­Elizabeth deelgeneem het. Voor van links is Ludwig Meyer, Elizma Huyser en Hanré Jubelius, en agter van links Kari Griffioen, Emma van der Westhuysen, Jancke Potgieter en Ninke Griffioen.