Dié drie tennisspelers van die Laerskool Wesbank het op Vrydag en Saterdag, 3 en 4 Augustus, by die Kaapstad Minireeks-tenniskampioenskap gepresteer. Hulle is van links Anandie de Waal (dubbelspel:, goud), Nika Potgieter (dubbelspel: silwer en platinum, en o.12-enkelswenner) en Jodie Potgieter (dubbelspel: silwer). Foto verskaf.