Oudtshoorniet wen Miss Little Eden Pearl-modelkompetisie 12/06/2018 Anike Thom (12) van Oudtshoorn was Saterdag die wenner van die Miss Little Eden Pearl-modelkompetisie wat by die Protea Hotel in Mosselbaai gehou is. Foto verskaf