Samantha kry medalje by Expo

Samantha kry medalje by Expo
Samantha Beukes, ’n leerder van die Bridgton Sekondêre Skool, het tydens die skoolvakansie ’n brons medalje verwerf by die Eskom Expo International Science Fair in Boksburg. en haar skool baie trots gemaak met dié prestasie. Hier van links is Kelvin Ellis (skoolhoof), Samantha Beukes, Adele de Vos (natuurwetenskappe-onderwyser) en Johnny Witbooi (lewenswetenskappe-onderwyser).
Foto: verskaf