Koalisie-ooreenkoms: DA, Icosa, VF Plus en Saamstaan

KORT na die aankondiging van die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) dat Veronica Michaels voorts as Saamstaan Suid-Afrika se raadslid in die Oudtshoorn Munisipale Raad sal optree, het Michaels se party Maandag … Continue reading Koalisie-ooreenkoms: DA, Icosa, VF Plus en Saamstaan