Grebe’s Kickboxing Klub se Chaunique ontvang toekenning

Chaunique Bruce, ’n student van Grebe’s Kickboxing Klub in Oudtshoorn, is op 23 November vereer met die SA Weermag Sportvrou van die Jaar toekening. Die prestige SA Weermag Sporttoekeningsaand was op Luahtla gehou. Foto: Verskaf