Dill-Bill’s Krieketakademie by Laerskool Wesbank

'n Postiewe inisiatief uit Oudtshoorn! Dill-Bill's Krieketakademie op Oudtshoorn het verlede Maandag (24 Mei) 'n krieketkliniek vir Laerskool Wesbank se o11-seuns aangebied as deel van hul doelwit om krieket op skoolvlak te bevorder. Rhupino Plaatjies, voormalige eersterangse SWD-krieketspeler, het die kliniek saam met Dillan Moos, stigterslid van die akademie, bygewoon. (Foto verskaf.)