Aksie op die De Jager Sportkompleks waar SWD Atletiek streekshoërskole byeenkomste gehou was

Aksie op die De Jager Sportkompleks in Oudtshoorn waar SWD Atletiek ’n hoërskole-byeenkoms gehou het, Saterdag (19 Februarie). Skole van regoor die SWD-streek - onder meer George, Knysna, Plettenbergbaai, Pacaltsdorp, Uniondale en Oudtshoorn - het op die baan neergesak. Foto: Ebenezer Titus