Nuus

KKNK kaartjiepromosie vir Oudtshoorniete

Oudtshoorniete het vandag en môre nog geleentheid om 50% op Feesmark-weekkaatjies en uitgesoekte teaterkaartjies te spaar.Behalwe vir afslag op dosyne produksies wat toneel, komedie, musiek, dansteater en kinderteater behels, kan…

Lees Verder

Kingdom News: Eleanor is tuis

Carin en Kobus Barkhuizen se klein vegtertjie, Eleanor, is uiteindelik tuis na 125 dae in die neonatale intensiewe sorgeenheid.Eleanor is op 27 Oktober 2024, op slegs 32 weke tydens ’n…




Odn jukskei blink uit

Drie spelers van Oudtshoorn Jukskeiklub was vanaf 24-28 Februarie as deel van die Eden span na die Senior Akademiese SA’s in Kroonstad.Hulle is Hercules Kritzinger, Florine Zeeman en Magda Davel….


Laerskool Wesbank toutrek presteer

Laerskool Wesbank se seuns- en dogters toutrekspanne het uitstekend gevaar die naweek van 1 Maart by die Eden Overberg toutrekkompetisie in Swellendam.Dit het behoorlik katte en honde gereën en die…


Kango-maraton lok 2 000 atlete

Die pad by Schoemanspoort en die parkeerterrein voor die Kango-grotte was Saterdagoggend ’n miernes van atlete met die aanvang van vanjaar se Kango-maraton.Ongeveer 1 300 atlete het om 06:00 by…



Events Calendar: 14 Maart 2025

7 MaartSEASIDE SPURS VS INFANTRY SCHOOL FOOTBALL CLUB @ 19:30 Oceanview Sports ComplexMr Nyelala – 079 163 3749 8 MaartWCSA PRIMARY SCHOOLS CHAMPIONSHIPS @ 08:00 De Jager Stadium, OudtshoornHaadie Abrahams…