Nuus

Toutrekkers blink uit by Wes-Kaap kampioenskappe

Toutrekspanne van Laerskool Wesbank asook die Oudtshoorn Vaardigheidskool het die naweek uitgeblink by die Wes-Kaap Toutrek-kampioenskappe wat by Westcliff Skool in Bellville, Kaapstad plaasgevind het.Daar was altesaam 240 spanne, wat…



Events Calendar: 14 March 2025

14-16 MaartKLEIN KAROO VOETSLAANKLUB – SEWEWEEKSPOORTPIEK (3 DAE STAP) Colin Young – 083 355 6030 15 MaartELJADA AFTER CARE PRESENTS WALK/TALK/SHAVE/COLOUR @ 07:00 C/o Langenhoven Road & Vrede Street to…


Lig aan einde van museum-tonnel

Met deursettingsvermoë, harde werk en ’n passie vir erfenis het ’n aantal inwoners die CP Nel-museum nou op ʼn herstelpad.Na jare se stoei en hulpeloos toekyk hoe die museum agteruitgaan…


Raak betrokke by museum

Te danke aan die harde werk van vrywilligers en die betrokkenheid van enkele sakemanne op die dorp is die CP Nel-museum besig om uit die stof van die afgelope sewe…


Oudtshoorn Master Maths skitter

Suzaan Ellis se naam is al vir 23 jaar sinoniem met Master Maths in Oudtshoorn. Haar wiskundesentrum was een van vyf finaliste in kategorie A vir Master Maths-tak van jaar…


Werk aan die rivier eers gestaak

Die opruiming van die Grobbelaarsrivier is hierdie week gestaak terwyl daar gewag word vir ʼn verlenging van toestemming van die departement van omgewingsake. Die burgemeester, Johan Allers, het verlede week…


Agri Klein Karoo kry nuwe naam tydens kongres

Agri Klein Karoo sal voortaan bekendstaan as Klein Karoo Landbou. Dié besluit is op Donderdag 27 Februarie tydens Agri Wes-Kaap se jaarlikse streekkongres op Oudtshoorn goedgekeur.Die provinsiale minister van landbou,…


Bekende tennisleier sterf

Johan Koch, wat vir etlike dekades ’n bekende figuur in tennis was, is op 28 Februarie oorlede. Sy seun, JK ’n tennisafrigter, het aan Die Hoorn gesê sy pa het…