Man nie ‘n ‘hondesteler’ nie
VOLGENS kapt Louis Visser, woordvoerder van die Oudtshoorn Polisie, ken die Polisie die man wat daarvan verdink word dat hy honde steel. “Die man is bekend aan die Polisie. Hy…
Lees VerderVOLGENS kapt Louis Visser, woordvoerder van die Oudtshoorn Polisie, ken die Polisie die man wat daarvan verdink word dat hy honde steel. “Die man is bekend aan die Polisie. Hy…
Lees VerderDie Oudtshoorn Polisie het ‘n identikit uitgereik van ‘n man wat gesoek word na die verkragting van ‘n 35-jarige vrou in Bridgton. Die voorval het op 11 Februarie 2017 om…
André Vivier, nuwe handelstakbestuurder van Klein Karoo Agri. Klein Karoo Agri op Oudtshoorn is ’n “dinamiese besigheid met dinamiese kliënte” en dit is vir hom lekker om deel daarvan te…
Deur Ilze-Mari Gründling ’N MAN wat Maandag op die Oudtshoorn-Calitzdorppad in ’n skietvoorval gesterf het, se naasbestaandes is opgespoor. Die polisie het aanvanklik gesukkel om naastebestaandes in die hande te kry…
Die Hoorn wens al ons lesers wat Valentynsdag vier, ‘n vrolike dag vol pret. Dié Valentynsdagfoto het presies 10 jaar gelede in Die Hoorn verskyn en wys van links Jessica…
INWONERS van Oudtshoorn kan binnekort by drie geleenthede betrokke raak by vanjaar se Kansa Shavaton – en deur hul hare te kleur of te sny of te skeer ’n bydrae lewer…
Video Skilpad
‘N MAN (24) wat sy baba van ‘n jaar en vyf maande geslaan en die kind se ma geklap het, is verlede week in die Oudtshoorn Streekhof aan aanranding skuldig…
‘n Jong soldaat van Oudtshoorn wat in die see by Port Alfred verdrink het, is Saterdag met volle millitêre eerbewys op sy tuisdorp begrawe. Die 27-jarige Glenton Aiden Wayde du…
’N MAN is Saterdagoggend op Oudtshoorn in hegtenis geneem vir beweerde dronkbestuur na ’n botsing in Voortrekkerweg naby die kruising met Baron van Reedestraat. Volgens sers Gretchen Michaels, woordvoerder van die…