Nuus

Bespaar so elektrisiteit

Die lugversorger kan die grootste deel van die dag aan wees sonder om veel krag te gebruik: skakel net die waaier aan. As ’n vertrek baie warm is, skakel die…



Wynproe-ete

Met die aanbreek van Desember begin die feestyd ook in die Klein Karoo. Die foto is Sondag geneem by die  afsluitingsfunksie van die Wwynproeklub by Willem en Alice Burger. (Foto:…



Skuldlas word kleiner

Die Oudtshoorn Munisipaliteit is stadig maar seker besig om sy skuldlas te verminder, sê George Kersop, voorsitter van die munisipale raad se finansiële komitee. Kersop het verlede Donderdag by die…


Gala-aand Geleentheidspreker

Die geleentheidspreker by die gala-aand van die Oudtshoorn Besigheidskamer verlede Donderdag by die Surval Olyflandgoed was dr Theuns Eloff, voormalige rektor van die Noord­wes Universiteit en uitvoerende direkteur van die…


Vigs nie ’n doodstraf nie

“VIGS is nie die doodstraf nie,” het suster Christa Koelman van die Bridgton Kliniek verlede Donderdag ter viering van Wêreld Vigsdag gesê. Die personeel van die kliniek het die dag…



Kersvieringe by St Luigi Scrosopp

Foto: Stefan Skapie Goosen Kersvieringe by St Luigi Scrosopp Sinterklaas het ouder gewoonte ook vanjaar op 6 Desember by die St Luigi Scrosoppi Sorgsentrum in Wolfweg, Bridgton gaan kuier met…