Vollie-reünie gaan Namibië toe!
REËLINGS vir die opening van ’n Vollie Museum in die CP Nel Museum op Oudtshoorn is reeds ver gevorder. Die Vollies verwys na die oud-studente van die destydse Onderwyskollege Suid-Kaapland…
Lees VerderREËLINGS vir die opening van ’n Vollie Museum in die CP Nel Museum op Oudtshoorn is reeds ver gevorder. Die Vollies verwys na die oud-studente van die destydse Onderwyskollege Suid-Kaapland…
Lees VerderTWEE van die Klein Karoo se matrieks van 2016 spog met gemiddelde persentasies van meer as 91% en 15 vakonderskeidings tussen hulle. Dié slimkoppe is die oud-hoofseun van die Hoërskool…
DIE ergste waterkrisis op De Rust behoort reeds vandag onder beheer te wees, sê Kobus du Toit, assistent-stadsingenieur van Oudtshoorn. Water uit die Huisrivier sal hopelik vandag weer aan De Rust…
ALMAL wat die prysuitdelingsaande van Laerskool van Reede en die Hoërskool Oudtshoorn die afgelope 12 jaar bygewoon het, ken vir Amré McCallum – die vriendelike, talentvolle seun wat in alles onder…
TOE haar man twee jaar gelede oorlede is, het Maggie Fourie ingespring en die Oudemuragie Gasteplaas uitgebou tot die paradys wat sy gevisualiseer het. Maar nou na die verwoestende brand van…
HAAR stukkie hemel is nou ’n maanlandskap. En sy besef dat haar gasteplaas nooit weer in haar leeftyd tot sy vroeëre glorie sal kan herstel nie. Maggie Fourie, eienaar van…
Albertus van Wyk, het oor die Paasnaweek van 2010 sy eerste WegRy-toer meegemaak…en sommer die Swartbergpas tussen Oudtshoorn en Prins Albert aangepak ‘n Geesdriftige konvooi lesers het vroegdag van Oudtshoorn…
Oudtshoorn is die land se volstruishoofstad, ja, maar moenie dink dis al wat in dié omgewing aangaan nie. Hier’s ses draaie wat jy maklik in ’n oggend of namiddag kan…
Die Kango-grotte, oftewel die natuur se ondergrondse wonderwêreld, soos een outeur dit noem, is in 1780 deur ’n vee-oppasser ontdek en het sedertdien van die bekendste grotte in die wêreld…
Kleiner eiendomme in die Suid-Afrikaanse mark het vanjaar die pas aangegee. Volgens Riaan Roos, die hoof van die ontwikkelingsmaatskappy MSP, sal dié tendens aanstaande jaar voortduur namate bekostigbaarheid vir voornemende…