Nuus





Transitoroof: Hof sê nee vir borgtog

Deur Garnett Wicomb BORGTOG is Vrydagoggend (27 Augustus) in die Oudtshoorn Landdroshof geweier aan die vier verdagtes in die transitoroofsaak by ‘n vulstasie in Bridgton, Oudtshoorn. Tydens die rooftog op…







Mandrax: Tweede man vas in Klein Karoo

’N MAN wat Mandrax-tablette by sy motorvenster uitgegooi het toe die polisie hom gisteraand by ‘n ingang van Oudtshoorn van die pad probeer aftrek het, het vandag in die Oudtshoorn Landdroshof…









Lyk agter slaghuis gevind

Die lyk van ’n man is vroeër vanmiddag agter ’n slaghuis in Dassieweg, Oudtshoorn gevind nadat die Oudtshoorn Polisie omstreeks 12:45 hieroor ingelig is. Volgens kapt Louis Visser, woordvoerder van…





Borgtog geweier aan man van Gauteng

‘n Gautenger wat glo ‘n plaaslike sakeman uit meer as R500 000 bedrieg het nadat hy homself as ‘n advokaat voorgedoen het, verskyn weer Woensdag (21 April) in die Oudtshoorn Distrikshof…







Sarco skors Gaven Juthe

BETROKKENES BY SKORSING MAG NIE NAMENS SARCO OPTREE NIE, Sê JUTHE Deur Stefan Skapie Goosen Die Groter Oudtshoorn se onder-burgemeester, Gaven Juthe, is deur die party wat hy in die…


KKNK: Teksmark kom huis toe!

Die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) se vlagskip-projek, Teksmark, is al ’n instelling op die jaarlikse kunstekalender. Dramaturge, akteurs, feesdirekteurs en ander spelers in die bedryf kom jaarliks in die Moederstad…






Gratis filmkursus vir jong Oudtshoorniete!

’N GRATIS inleidingskursus in film en digitale media word eersdaags op Outshoorn aangebied – ’n wonderlike geleentheid vir jong Oudtshoorniete wat tussen 18 en 35 jaar oud is, ’n matrieksertifikaat het en…







Oudtshoorniet maak debuut vir SWD

Regan Rhode van Oudtshoorn is een van vyf nuwelinge wat die SWD oor die volgende twee weke in ‘n provinsiale kriekettoernooi in die Paarl gaan verteenwoordig. Dit is Rhode se…


Vullis nie verwyder nadat werkers begin staak

VULLIS sal waarskynlik nie vandag in Oudtshoorn, De Rust en Dysselsdorp verwyder word nie nadat munisipale vullisverwyderingspersoneel en algemene werkers vanoggend begin staak het. Die Oudtshoorn Munisipaliteit het vroeër vandag…



Firefighter dies in Barrydale wildfire

A firefighter from the Overberg fire services, fighting a wildfire in the Barrydale area, lost his life yesterday. The Barrydale fire, also known as the Brandrivier fire, started burning a…


Bekende sakeman al weke in hoësorg

Inwoners van Oudtshoorn het die week in gebed verenig vir ’n bekende sakeman van die dorp, Hennie Davel, wat in die hoësorgeenheid van die Mediclinic George behandel word nadat hy…



Glenton nou ook in Protea T20-span na Pakistan

Deur Stefan Skapie Goosen DIE naatbouler Glenton Stuurman wat verlede jaar die eerste Oudtshoorniet geword het om vir die Protea-krieketspan gekies te word, is nou ook gekies vir Krieket Suid-Afrika…


Hier is Mnr en Mej Nasorgsentrum 2020!

Die Polisiehoogte Nasorgsentrum wat sy deure in Oktober verlede jaar oopgemaak het, se eerste modelaand en verkiesing van Mnr en Mej Nasorgsentrum was so geslaagd dat dit voortaan jaarliks gehou…


Botsing tydens aandklok eis twee lewens

Deur Stefan Skapie Goosen TWEE mense, Geraldine Mbeni en Simon May, het gister (Sondag 17 Januarie 2021) in die vroeë oggendure gesterf toe die voertuig waarin hulle passasiers was ‘n…




‘Pine’ tree af na meer as 38 jaar

Deur Garnett Wicomb EEN van die langsdienende personeellede van die Oudtshoorn Landdroshof, die altyd vriendelike ao Pieter “Pine” Pienaar, tree einde vanjaar na meer as 38 jaar in die polisie…




Sesjarige sterf na skok met kragdraad

‘N SESJARIGE seuntjie van Nissenville in Ladismith, Juwandre Daniels, is gister (Donderdag 10 Desember) dood nadat hy na bewering aan ‘n los draad wat aan ‘n hoogspanningskabel gehang het, gevat…





Marilize Nortier: Bestuurder vlugtig in hof

Deur Garnett WicombDie bestuurder van die BMW waarin ‘n 18-jarige matriekleerder van Oudtshoorn, Marilize Nortier, op 22 September 2019 gesterf het, Sydney Berry (23), het vandag vlugtig in die hof…


Hotspot alert issued for the Garden Route

The Western Cape Government today has issued an urgent hotspot alert for the Garden Route District, due to the rapidly increasing number of Covid-19 cases in the area. This spike…


Twee wat matrikulant vermoor 18 jaar tronk toe

FAMILIELEDE van ’n matriekleerder wat vermoor is, Angelo Manewille (19), het verlede Woensdag (28 Oktober) gejuig en hande geklap toe streeklanddros Sylvia Mandla ’n versoek om borgtog deur een van…



Vierrigtingstop om verkeer in Parkweg te kalmeer

DIE Oudtshoorn Munisipaliteit gaan die padkruising waar Park- en Van der Rietstraat by mekaar aansluit, opgradeer om dit veiliger te maak vir voetgangers en voertuie.Die opgradering sal bestaan ​​uit ’n…






Twee nefies verdrink

‘n Familie van Dysselsdorp is in rou gedompel nadat twee nefies – die seuns van twee susters gister in ‘n dam naby die dorp verdrink het. Die kinders, Percy en…














OGI-raadslid Vrydag ingehuldig

André Barnard word deur Clyde Avontuur as raadslid ingesweer. André Barnard van Oudtshoorn Gemeenskapsinisiatief (OGI), is verlede Vrydag, 27 Junie, as raadslid van die Groter Oudtshoorn-munisipaliteit ingesweer.Hy neem as raadslid…




Vrywilligers woeker in Arbeidsgenot se tuin

Foto links: Arbeidsgenot, wat die tuiste van Langenhoven en sy vrou was. Foto: Hannes Visser en foto regs: Een van die vrugtebome by Arbeidsgenot wat waarskynlik deur Langenhoven en vroutjie…