WhatsApp’s van lesers: 25 Mei 2023

■ Vanoggend my ouers se graf in Oudtshoorn Begraafplaas op De Rust-pad gaan besoek. Was ek teleurgestel in die toestand van die Begraafplaas. Graftes is oorgroei met tolbosse. Dis hartseer om te dink ons geliefdes se graf/graftes is in so ’n onversorgde plek. Hoop die Munisipaliteit stuur ’n span werkers om skoon te maak.  
– Marie Olivier