Harleys brul vir goeie doel

Die sewende Steelwings Winter Rally het verlede week talle Harley Davidson-ryers na Oudts-hoorn gebring om vir liefdadigheid deur die strate te brul. Fondse is ten bate van die ACVV Bellinghanhof Tehuis ingesamel. Op Vrydag, 23 Augustus, is die inwoners van Bellinghanhof met worsbroodjies bederf. Die inwoners wat waaghalsig genoeg was, kon ook as passasiers op hierdie brullende ysterperde gery het. Foto: Lindi Brill

Be the first to comment on "Harleys brul vir goeie doel"

Leave a comment

Your email address will not be published.


*