Foto’s van die Week

Summer bounty in the Klein Karoo - by Kath from the Numbi Valley Permaculture farm in De Rust.

Tans droom die Klein Karoo net van reën…
Wit kaktusse in die Klein Karoo, vir inwoners die teken dat reën op pad is. En met die kwik wat die tyd van die jaar dikwels tot naby – en soms bokant – 40 grade Celsius klim en die son wat die aarde warm bak, kan inwoners net droom van reën…. Die foto is vroeg in Januarie deur Robert Koen geneem.