Die indrukwekkende Swarberge, Dinsdagmiddag dik onder hul spierwit sneeukombers getooi. Die pragtige maar koue gesig het die Klein Karoo Maandag begroet toe die eerste sneeu van die seisoen geval het. Maureen Visser het uitgery na Schoemanshoek om hierdie indrukwekkende foto’s vir Die Hoorn te stuur. Foto: Maureen Visser