Met die aanbreek van Desember begin die feestyd ook in die Klein Karoo. Die foto is Sondag geneem by die afsluitingsfunksie van die Wwynproeklub by Willem en Alice Burger. (Foto: Higgo Jacobs)
Die Hoorn ontvang graag foto’s van lesers vir plasing! Bring u foto’s na ons kantore in die Queen’s Mall of e-pos dit na nuus@hoorn.co.za. Foto’s moet nie kleiner wees as 1 MB nie.