Foto van die Week

WINTER! Met ysige nagtemperature vandeesmaand in die Klein Karoo en Groot Karoo, het Marlene Malan dié foto van ’n malvablare met ryp daarop in haar tuin op Prins Albert geneem.