Foto van die Week: 7 Maart 2025

’n Brak maak ’n plan. Vlooi, die Boston Terrier is tydelik gehok na haar pofadder-manewales, en word slegs onder toesig buite gelaat. Sy het toe maar besluit dat siende dat sy nie meer vrye toegang tot buite het nie, staan sy op die bad se rand om by die venster uit te kyk en so te blaf vir die voëls wat in die erf kom Foto: Angelique Erasmus

Be the first to comment on "Foto van die Week: 7 Maart 2025"

Leave a comment

Your email address will not be published.


*