Foto van die Week

Lentewandeling in ’n ou wingerd. Dié wingerd by De Krans in Calitzdorp dateer uit 1947 en is een van die oudste wingerde in die Calitzdorp-omgewing. Volgens Boets Nel van De Krans strek die wingerd se wortels ten minste sewe meter in die grond en is dit nie afhanklik van besproeiing vir oorlewing nie.     Foto: Liesel le Roux