Foto van die Week: 31 Oktober 2025
Oudtshoorn - waar jy nooit weet wat jy op die sypaadjie gaan sien nie... ’n koedoekoei, ’n volstruis of ’n man met meer ballonne as pro-bleme! Die foto is Woensdagoggend geneem in Rademeyerstraat.
Foto: Die Snuffelmark