Hierdie oulike klipspringer is een oggend vroeg in die Swartbergpas gesien. Die klein bok- spesie weeg tussen 10 en 15 kg. Slegs die mannetjies het horings wat tussen 7,5 - 9 cm lank groei. Hulle pelse beskerm hul teen koue en dra by daartoe dat hul goed aangepas is om in koue, bergagtige habitatte te kan oorleef. Foto: Maureen Visser
Be the first to comment on "Foto van die Week: 30 Augustus 2024"