Foto van die Week

Maandagaand was Suid-Afrikaners regtig “met die maan gepla” toe ’n maansverduistering plaasgevind het. Dit was baie mooi sigbaar oor die Klein Karoo. Dié foto van die maan met die skadu van die aarde oor ’n deel daarvan is deur Steve Mouton van Oudts­hoorn geneem.