Foto van die Week: 28 Maart 2024

Hierdie pragtige oggend-toneel is geneem naby Surval Boutique Olyfplaas. Hier kan ongeëwenaarde panoramiese uitsigte oor die majestueuse Swartberge en die Schoemanshoekvallei besigtig word. ’n lus vir die oog! Die pragtigste sonsopkomste kom ook nou meer voor met die herfs wat in aantog is in die Klein Karoo. Foto: Albertus Kennedy