Foto van die Week

Die stilte voor die storm. Hierdie foto is een oggend tydens ’n vroegoggend stappie in Schoemanshoek naby Surval geneem, net voor die Parkrun wat elke naweek daar aangebied word. Met die winter wat in volle glorie op die Klein Karoo toegesak het, kruip die oggendson later agter die Swartberge uit. Foto: Pieter van der Walt

Be the first to comment on "Foto van die Week"

Leave a comment

Your email address will not be published.


*