Met die brande wat op 27 Desember 2024 weens weerlig in die Swartberge ontstaan het, en tot in die nuwejaar gebrand het, was daar verskeie asemrowende foto’s wat geneem is. Hierdie is een van daardie foto’s. Alhoewel die brand reeds geblus is, is die nadraai van die brande steeds te sien in die berge. Foto: Santie Botha