Foto van die Week

Hierdie besonderse foto van ’n wolkkolom met lig daarin, is Maandagaand op die plaas De Zeekoe, sowat 10 km buite Oudtshoorn geneem. Die kwik het dié dag tot op 41,3 grade gestyg. Teen Maan- dagaand was belowende wolke dik saamgepak met selfs weerligstrale, maar geen lafenis teen die hitte in die vorm van welkome reën is bespeur nie. Foto: Kristy Potgieter

Be the first to comment on "Foto van die Week"

Leave a comment

Your email address will not be published.


*