Foto van die Week

Die spel van die son wat ondergaan teen die wolke het die afgelope weke talle inwoners van die Klein Karoo na hulle kameras en selfone laat gryp om dit af te neem. Hierdie foto van ’n sonsondergang op Oudtshoorn is onlangs deur Stefan Skapie Goosen geneem.